SA MOET SAAMSTAAN OM RESERWEBANK SE POLITIEKE ONAFHANKLIKHEID TE VERSEKER episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2017 · 1 MIN

SA MOET SAAMSTAAN OM RESERWEBANK SE POLITIEKE ONAFHANKLIKHEID TE VERSEKER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Suid-Afrika moet nou saamstaan om die Reserwbank se politieke onafhangklikheid te verseker. So maan 'n ekonoom van die Noordwes Besigheids skool, Prof. Raymond Parsons. Parsons sê die Openbare beskermer se jongste aanbeveling dat die parliment die grondwet moet verander sodat die mandaat van die Reserwebank verander kan word, is 'n baie gevaarlike voorstel. Parsons sê ekonomiese transformasie moet op ander gebiede van die ekonomie plaasvind.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 20, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

SA MOET SAAMSTAAN OM RESERWEBANK SE POLITIEKE ONAFHANKLIKHEID TE VERSEKER

0:00 1:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 20, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!