EPISODE · Jul 11, 2017 · 5 MIN
SA MUNISIPALE LANDSKAP KAN DRAMATIES VERANDER - ANC
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die ANC werk aan 'n plan om Suid-Afrika se munisipale landskap drasties te verander, deur die afskaffing van sommige provinsies. Die besluit is by die ANC se beleidskonferensie geneem. Ons praat met Professor Fanie Cloete, vir Openbare Bestuur en Plaaslike Regering by die Universiteit van Johannesburg, asook die Universiteit Stellenbosch, oor die moontlike impak hiervan.
NOW PLAYING
SA MUNISIPALE LANDSKAP KAN DRAMATIES VERANDER - ANC
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m