EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN
SA-nywerhede moet hervorm, land kort groei van ministens 3%
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die uitvoerende hoof van Discovery, Adrian Gore, sê Suid-Afrika moet ekonomiese groei van minstens 3 persent behaal om werk te skep en werkloosheid te verminder. Gore het tydens die bekendstelling van fase drie van die vennootskap tussen die regering en nywerhede in Johannesburg gesê vordering is gemaak met die beëindiging van beurtkrag, die verbetering van logistiek en die herstel van beleggersvertroue, maar groei bly te stadig. Hy sê die regering en nywerhede moet nou hul fokus van hervorming na groei verskuif:
Embed this episode
NOW PLAYING
SA-nywerhede moet hervorm, land kort groei van ministens 3%
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.