EPISODE · Jul 12, 2017 · 2 MIN
SA POLITIEK MOET REGGERUK WORD SODAT EKONOMIE KAN VERBETER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens die Noordwes-Universiteit Besigheidskool se jongste beleidsonsekerheidsverslag lei die toename in beleidsonsekerheid tot die afname in sakevertroue en beleggings in die land. 'n Ekonoom van die NWU se Besigheidskool, professor Raymond Parsons het aan Dianke Nel gesê indien Suid-Afrika se politiek nie binnekort reggeruk word nie, sal die ekonomie ook nie verbeter nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
SA POLITIEK MOET REGGERUK WORD SODAT EKONOMIE KAN VERBETER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.