EPISODE · Jun 10, 2026 · 0 MIN
SA-regering bly oor groei... dis 0,5%
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die regering sê die ekonomie toon steeds positiewe groei, maar meer moet nog gedoen word om uitbreiding te bevorder, werk te skep en beleggings te lok. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 0,5-persent in die eerste drie maande van hierdie jaar gegroei, wat ses agtereenvolgende periodes van groei aandui. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die jongste bruto binnelandse produk-aanwysers dui aan die groei is gedryf deur sterk prestasie in die finansiële sektor, landbou, handel, vervoer, kommunikasie en landbou:
Embed this episode
NOW PLAYING
SA-regering bly oor groei... dis 0,5%
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.