EPISODE · Jul 21, 2026 · 0 MIN
SA-rugby het net lof vir sportkode se afrigters en spelers
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die president van SA Rugby, Mark Alexander, sê die onlangse oorwinnings van die Springbokke, Blitsbokke en die Junior Bokke weerspieël die diepte van hul strukture, die uitnemendheid van afrigting en die veerkragtigheid van die spelers. Die Springbokke het agtereenvolgende Wêreldbekers gewen, die Blitsbokke het hierdie seisoen die Seweskampioenskap gewen, en die Junior Bokke het agtereenvolgende Junior Wêreldkampioenskapstitels ingepalm. SA Rugby se hoofbestuurder vir hoë-prestasie, Dave Wessels, sê die Junior Bokke trek voordeel uit behoorlike skoolstrukture:
Embed this episode
NOW PLAYING
SA-rugby het net lof vir sportkode se afrigters en spelers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.