EPISODE · Jul 9, 2026 · 0 MIN
SA se plaaslike regering beleef 'n krisis
from Nuus · host Kosmos 94.1
United Africans Transformation sê die Nasionale Tesourie se besluit om befondsing vir 69 munisipaliteite te bevries, ontbloot 'n toenemende plaaslike regeringskrisis wat veroorsaak word deur finansiële wanbestuur, korrupsie en swak regering. Die party voer aan gemeenskappe dra die las van mislukte basiese dienste en groeiende munisipale skuld. Mighty Mabule van die organisasie vra herstelplanne, leefstyloudits van geïmpliseerde amptenare, vervolging waar korrupsie gevind word, en die aanstelling van gekwalifiseerde amptenare gegrond op meriete:
Embed this episode
NOW PLAYING
SA se plaaslike regering beleef 'n krisis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.