EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN
SA-toerisme groei ten spyte van teenmigrasie-betogings
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê Suid-Afrika se toerismesektor bly groei ondanks voortdurende immigrasiebetogings. Sy sê die land het meer as 4,7-miljoen besoekers tussen Januarie en Mei verwelkom, 'n toename van 12,8-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Besoekersgetalle van die Afrika-kontinent het ook met ses-persent in Mei gestyg. De Lille sê die regering gaan voort om streekvennote te betrek, aangesien immigrasie steeds 'n groot uitdaging is:
Embed this episode
NOW PLAYING
SA-toerisme groei ten spyte van teenmigrasie-betogings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.