EPISODE · Jul 12, 2017 · 3 MIN
SADAG Sê DAAR BESTAAN STEEDS 'N STIGMA RONDOM GEESTESGESONDHEIDSPROBLEME IN SA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Julie is Geestesgesondheid Bewustheidsmaand. Die Suid-Afrikaanse Depressie-en Angs groep, of te wel SADAG gebruik hierdie maand om die stigma rondom geestesgesondheidsprobleme in die kiem te smoor. 'n Berading-sielkundige, Gregory Eccles het aan Dianke Nel gesê die samelewing is geneig om neer te kyk op mense met geestesgesonheidsprobleme, omdat hulle dit nie altyd verstaan nie.
NOW PLAYING
SADAG Sê DAAR BESTAAN STEEDS 'N STIGMA RONDOM GEESTESGESONDHEIDSPROBLEME IN SA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m