Saftu vra ingryping na Zim-grondwet aanpassings episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2026 · 0 MIN

Saftu vra ingryping na Zim-grondwet aanpassings

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die vakverbond Saftu sê hy veroordeel die grondwetlike wysiging in Zimbabwe wat president Emmerson Mnangagwa toelaat om tot 2030 aan bewind te bly. Die nuwe wet wat in die Parlement aanvaar is, verleng presidensiële en parlementêre termyne van vyf tot sewe jaar. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap kan nie aanvoer dat hy demokrasie beskerm as hy slegs ingryp wanneer regerings deur militêre staatsgrepe omver gewerp word nie, maar stilbly wanneer grondwette gemanipuleer word om die dieselfde doel te bereik nie:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Saftu vra ingryping na Zim-grondwet aanpassings

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 10, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!