SAKP-GESPREK episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2017 · 19 MIN

SAKP-GESPREK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty se^ sy besluit by die party se 14de kongres om afsonderlik aan verkiesings deel te neem is nie 'n wegbreek van die ANC-alliansie nie. Die party het egter die alliansie se bestaande formaat gekrtitiseer, en is bekommerd oor die toekoms. Die SAKP kla daaroor dat hy glo soos 'n junior-vennoot behandel word, en dat president Jacob Zuma steeds aan bewind is. Anita Visser praat met BARRY GILDER en RENEVA FOURIE, permanente lid van die SAKP se SENTRALE komitee en hoof van die SAKP se SEKRETARIAAT asook Anthoni van Nieuwkerk - politieke ontleder van WITS universiteit:

NOW PLAYING

SAKP-GESPREK

0:00 19:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 19 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 17, 2017.

What is this episode about?

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty se^ sy besluit by die party se 14de kongres om afsonderlik aan verkiesings deel te neem is nie 'n wegbreek van die ANC-alliansie nie. Die party het egter die alliansie se bestaande formaat gekrtitiseer, en is...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!