EPISODE · Jul 10, 2017 · 6 MIN
SAKP SE 14DE KONGRES BEGIN VANDAG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Kommuniste Party se 14de nasionale kongres vind vandeesweek op Boksburg aan die Gautengse Oos-rand plaas. Van die skerpste kritiek wat al teen die Zuma administrasie gelewer is, spruit dan ook vanuit die ANC se kommunistiese kaders se monde. Professor Willie Breytenbach van die Universiteit van Stellenbosch het aan Anita gesê dis nie juis vreemd nie, gegewe hoe die SAKP oor die jare verander het.
Embed this episode
NOW PLAYING
SAKP SE 14DE KONGRES BEGIN VANDAG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.