SAKP Sê RAMAPHOSA MOET HUL TOESPREEK, NIE ZUMA episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2017 · 3 MIN

SAKP Sê RAMAPHOSA MOET HUL TOESPREEK, NIE ZUMA

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê die adjunk-president Cyril Ramaphosa sal die party se kongres in Boksburg more toespreek. Die SAKP het die ANC gevra om nie president Jacob Zuma te stuur om die openingsrede te lewer nie. Sowat 2500 afgevaardigdes het in die Oos-Rand bymekaar gekom vir die party se 14de nasionale kongres. Sake op die agenda is onder andere die stand van die ekonomie, staatskaping en of die SAKP hom van die alliansie met die ANC moet onttrek vir die 2019 verkiesings.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

SAKP Sê RAMAPHOSA MOET HUL TOESPREEK, NIE ZUMA

0:00 3:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 11, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!