EPISODE · Jul 6, 2017 · 4 MIN
SAKP Sê SA WORD TOENEMEND SOOS 'N ZIMBABWIESE DIKTATORSKAP REGEER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Adjunk-Sekretaris-Generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Jeremy Cronin, sê Suid-Afrika word toenemend soos n Zimbabwiese diktatorskap regeer. Cronin het gister die Kaapstadse Persklub toegespreek. Hy doen ook beroep dat diegene wat in die uitgelekte Gupta-eposse betrek word, spoedig vervolg word.
Embed this episode
NOW PLAYING
SAKP Sê SA WORD TOENEMEND SOOS 'N ZIMBABWIESE DIKTATORSKAP REGEER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.