EPISODE · Jun 20, 2017 · 3 MIN
SAL SLAGOFFERS VAN SEKSUELE MISDRYWE DIT OORWEEG OM SAKE TE MAAK TEEN OORTREDERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Sal slagoffers van seksuele misdrywe dit oorweeg om sake te maak teen oortreders wat hulle meer as 2 dekades gelede misbruik het? Dit is die vraag nadat die hooggeregshof Artikel 18 van die Strafproseswet ongrondwetlik verklaar het. Dit beteken die verjaringsperiode van 20 jaar vir seksuele misdrywe moet opgehef word. Ons waarsku dat die volgende bydra deur Hanri Wondergem sensitiewe luisteraars kan ontstel. Die stemme is aangepas om die slagoffers se identiteite te beskerm.
Embed this episode
Ready to play
SAL SLAGOFFERS VAN SEKSUELE MISDRYWE DIT OORWEEG OM SAKE TE MAAK TEEN OORTREDERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.