EPISODE · Jun 27, 2017 · 5 MIN
SAMESPREKINGS OOR BREXIT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die leier van die Noord-Ierlandse politieke party, D.U.P, Arlene Foster was gister in Londen waar sy samesprekings met die eerste minister, Theresa May gevoer het oor Brexit. Intussen het 'n Spaanse politikus openlik verskil van die E.U Raad se Donald Tusk en die Europese Kommissie se Jean-Claude Juncker se reaksie op Theresa May se aanbod rakend EU burgers in die V.K. Anita Visser praat met Roland Henwood van die Universiteit van Pretoria vir meer hieroor.
NOW PLAYING
SAMESPREKINGS OOR BREXIT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m