Samewerking beste wapen teen bek-en-klou episode artwork

EPISODE · Jun 7, 2026 · 0 MIN

Samewerking beste wapen teen bek-en-klou

from Nuus · host Kosmos 94.1

Samewerking is Namibië se grootste bate in die stryd teen bek-en-klouseer. Só sê Roelie Venter, die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie. Venter het tydens 'n inligtingsdag in Grootfontein gesê 'n gesamentlike poging deur die regering, die privaatsektor en boerderygemeenskappe is van kritieke belang om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom, want dit sal Namibië se winsgewende uitvoermarkte in die EU, China en die Verenigde State bedreig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 7, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Samewerking beste wapen teen bek-en-klou

0:00 0:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 7, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!