EPISODE · Oct 13, 2016 · 2 MIN
SANDF STUDENTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die studente protes die afgelope ruk het nog nie die punt bereik waar die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ingeroep moet word nie. Verskeie mense glo die weermag is die antwoord om die geweld op kampusse stop te sit. Maar dit is nie die weermag se primêre doel nie, sê die verteenwoordiger van Janes Defence Weekly, Helmut Romer Heitman. Daar word op sosiale media selfs verwys na hoe die VSA sy sogenaamde National Gaurd ingeroep het, en dat Suid-Afrika dieselfde hier moet doen. Romer Heitman sê Suid-Afrika se polisieerings strukture is nie dieselfde as die VSA nie en dus kan dit nie vergelyk word nie.
NOW PLAYING
SANDF STUDENTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m