EPISODE · Sep 22, 2016 · 2 MIN
SANGORA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Goue Oues Rugby beweging, of SANGORA hou die naweek weer 'n fees in Welkom in die Vrystaat. Rugbyspelers so oud as 83 neem aan die rugby fees deel. Die organiseerder van SANGORA, Peter Kluge ** en Bertus van Sandwyk van die Fury Golden Griffons sê hulle maak darem voorsiening dat die manne nie beserings opdoen tydens die wedstryde nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
SANGORA
0:00
2:57
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on September 22, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!