EPISODE · Jun 13, 2017 · 1 MIN
SANNIESHOF PLAASMOORD - 3 VERDAGTES ONTSNAP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die gemeenskap van Sannieshof in Noordwes te same met lede van die polisie is besig met 'n grootskaalse soektog na drie verhoor-afwagtende mans wat vanoggend uit aanhouding ontsnap het. Die drie was deel van 'n groep van ses wat vroeer inhegtenis geneem is na die plaasaanvalle op die Greyling-egpaar en Blackie van den Berg in die Sannieshof distrik. BC Greyling is in die aanval dood. Die provinsiale voorsitter van die DA in Noordwes, Carin Visser, sê dit lyk of die drie hulp van binne die gevangenis gehad het om te ontsnap. Visser sê sy het hulle gesien kort na hulle ontsnap het...
NOW PLAYING
SANNIESHOF PLAASMOORD - 3 VERDAGTES ONTSNAP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m