SANPARKE Sê HULLE IS NIE IN KENNIS GESTEL VAN HOSPERSA STAKING NIE episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2017 · 2 MIN

SANPARKE Sê HULLE IS NIE IN KENNIS GESTEL VAN HOSPERSA STAKING NIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

SANParke sê hulle is nie amptelik in kennis gestel dat lede van die vakbond vir Gesondheids-en ander Dienspersoneel van Suid-Afrika, of te wel Hospersa, beplan om by SANParke te staak nie. Onderhandelinge oor salarisverhogings het 'n dooiepunt bereik. Spektrum het gister berig dat Hospersa-lede waarskynlik die naweek met die staking sal voortgaan. Joan-Marie Verhoef het met SANParke se woordvoerder hieroor gepraat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 14, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

SANPARKE Sê HULLE IS NIE IN KENNIS GESTEL VAN HOSPERSA STAKING NIE

0:00 2:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 14, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!