EPISODE · Feb 11, 2016 · 5 MIN
SANRAL TRAP KLEI OOR DREIG-SMSE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Dreigende SMS-boodskappe wat deur skuldinvorderaars namens die paaieagentskap Sanral aan motoriste gestuur word onder die naam 'Sanral Oortredingsentrum', kan dalk 'n oortreding van die gedragskode vir Skuldinvorderaars wees. Die nuwe nie-regeringsorganisasie wat hom gaan beywer vir die stryd teen belastingmisbruik, Outa, sê dit is onwettig om motoriste via SMS te dreig om hulle agterstallige e-tolrekeninge te betaal. Jacques Steenkamp het gaan ondersoek instel...
Embed this episode
Ready to play
SANRAL TRAP KLEI OOR DREIG-SMSE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.