Skip to content
SANWU WEERMAG episode artwork

EPISODE · Apr 27, 2016 · 2 MIN

SANWU WEERMAG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Belasting betalers het sedert 2009, R600 miljoen rand betaal om soldate wat op verpligte verlof geplaas is, te onderhou. Die Suid-Afrikaanse Weermag Unie - SANWU - sê die weermag kon dit verhoed het as hulle die regte prosedures gevolg het, om die soldate wat voor die Uniegebou gestaak het, reg te vervolg. Die sekretaris-generaal van die SANWU, Advokaat Pikkie Greeff, sê die appèlhof het bevind dat die weermag nie dissiplinêre verhore buite die weermag militêre regsprosesse mag hou nie. Greeff sê SANWU gaan op sy beurt die hof nader om die weermag te dwing om die soldate se verpligte verlof op te hef.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 27, 2016

Embed this episode

Ready to play

SANWU WEERMAG

0:00 2:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on April 27, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!