SAPD voer klopjagte uit teen onwettige immigrante episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2026 · 0 MIN

SAPD voer klopjagte uit teen onwettige immigrante

from Nuus · host Kosmos 94.1

Nege-en-twintig ongedokumenteerde buitelandse burgers is Saterdag in Olievenhoutbosch in hegtenis geneem. Hulle is ingevolge die Immigrasiewet deur beamptes van Tshwane-metropolisie gearresteer tydens 'n gesamentlike optrede deur die polisie en ander belanghebbendes, nadat bevind is hulle is onwettig in die land. Metropolisiewoordvoerder Puleng Motholo sê die diens bly vasberade om die oppergesag van die reg te handhaaf en die veiligheid en sekuriteit van alle individue binne sy regsgebied te handhaaf:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

SAPD voer klopjagte uit teen onwettige immigrante

0:00 0:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 6, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!