SAPOHR NIE GESKOK OOR ONTKLEEDANS-SKANDAAL IN JHB TRONK episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2017 · 7 MIN

SAPOHR NIE GESKOK OOR ONTKLEEDANS-SKANDAAL IN JHB TRONK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Korrektiewe Dienste se waarnemende kommisaris, James Smalberger sê diegene wat verantwoordelik daarvoor was om ontkleedansers na die Johannesburgse Medium B Tronk te bring, sal aan die pen ry. Beeldmateriaal van ontkleedansers binne die tronk is die naweek op sosiale media versprei. Die departement het 'n jeugmaand-byeenkoms gehou en dit is waar eksplisiete videomateriaal van die ontkleedansers glo geneem is. Miles Bhudu van die organisasie, South African Prisoner's Organisation for Human Rights, sê aan Anita Visser en Heindrich Wyngaard hulle is kwaad maar glad nie geskok nie.

NOW PLAYING

SAPOHR NIE GESKOK OOR ONTKLEEDANS-SKANDAAL IN JHB TRONK

0:00 7:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 28, 2017.

What is this episode about?

Korrektiewe Dienste se waarnemende kommisaris, James Smalberger sê diegene wat verantwoordelik daarvoor was om ontkleedansers na die Johannesburgse Medium B Tronk te bring, sal aan die pen ry. Beeldmateriaal van ontkleedansers binne die tronk is die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!