EPISODE · Jul 18, 2017 · 3 MIN
SASSA SE UITVOERENDE HOOF NIE VRYWILLIG BEDANK NIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Politici en burgerregte groepe vermoed die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, Thokozani Magwaza, het nie vrywillig bedank nie. Magwaza was onder andere betrokke by onderhandelings met die Poskantoor om maatskaplike toelaes uit te betaal. Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het Magwaza se bedanking bevestig, maar geen redes is verskaf nie. Jean Esterhuizen berig.
NOW PLAYING
SASSA SE UITVOERENDE HOOF NIE VRYWILLIG BEDANK NIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m