EPISODE · Jul 18, 2016 · 6 MIN
SAUK 8 wend hulle tot Konstitusionele Hof
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Agt SAUK-joernaliste vra vir dringende toegang tot die Konstitusionele Hof, in 'n saak wat bepalend kán wees vir joernaliste se regte by die openbare uitsaaier. Die agt sê in hof-stukke nié net hulle word deur woelinge by die SAUK geraak nie, maar ook ander joernaliste -- veral voor die munisipale verkiesings op 3 Augustus. Monitor gee 'n oorsig van die joernaliste, wat nou as die SAUK-agt bekend staan.
NOW PLAYING
SAUK 8 wend hulle tot Konstitusionele Hof
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m