EPISODE · Apr 14, 2016 · 3 MIN
SCOPA POSKANTOOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor sal eers na nog twee begrotingsjare weer winsgewend wees. Die Poskantoor probeer herstel van verskeie leierskapsveranderinge en verwante uitdagings die afgelope paar jaar. Tydens 'n sitting van die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge, het die Minister van Telekommunikasie en Posdienste, Siyabonga Cwele, gesê dat hy vertroue in die huidige leierskap het om die poskantoor se situasie om te swaai. Die verslag van Joseph Mosia en Jean Esterhuizen.
Embed this episode
Ready to play
SCOPA POSKANTOOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.