EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN
SEKURITEIT BY OR TAMBO SAL OPGESKERP WORD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Werkers by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park gaan deeglik ondersoek word. So sê die Minister van Inligting, David Mahlobo. Hy het saam met sy kollega, die polisie-minister, Fikile Mbalula die media toegespreek na daar drie rooftogte Sondag en 'n gepoogde kaping Maandagoggend by die betrokke lughawe was. Die twee sê die sekuriteit gaan by die lughawe, 'n nasionale sleutelpunt, opgeskerp word. Dianke Nel doen verslag.
NOW PLAYING
SEKURITEIT BY OR TAMBO SAL OPGESKERP WORD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m