EPISODE · Jun 24, 2026 · 0 MIN
Senaat keur Iran Magte Resolusie goed
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Republikeins-beheerde Amerikaanse Senaat het die Iran Magte Resolusie goedgekeur, wat militêre optrede teen Teheran verbied tensy die Kongres goedkeuring verleen. Die resolusie is met 50 teen 48 stemme aanvaar met vier Republikeine wat teen hul party gestem het om die aanvaarding te ondersteun. Die resolusie het nie president Donald Trump se handtekening nodig nie. Die Demokratiese minderheidsleier, Chuck Schumer, sê hy glo Trump se optrede in Iran sal in geskiedenisboeke as een van Amerika se grootste buitelandse beleidsfoute beskryf word:
Embed this episode
NOW PLAYING
Senaat keur Iran Magte Resolusie goed
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.