Serena sê sy het niks te bewys met terugkeer nie episode artwork

EPISODE · Jun 9, 2026 · 0 MIN

Serena sê sy het niks te bewys met terugkeer nie

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, sê sy het niks om te bewys nie terwyl sy gereedmaak om ná vier jaar terug te keer. Die 44-jarige Amerikaner speel hierdie week haar eerste mededingende wedstryd op die Queen's Club in Londen wanneer sy en die 19-jarige Kanadees, Victoria Mboko, die vroue-dubbelspel aandurf. Die Berlynse Ope is ook op haar radar. Williams sê sy plaas nie druk op haarself nie:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 9, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Serena sê sy het niks te bewys met terugkeer nie

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 9, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!