EPISODE · Aug 30, 2026 · 0 MIN
Ses onwettige myners in Mpumalanga vermoor
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers Saterdag in Mashobote. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die polisie het 'n oproep ontvang van 'n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het liggame by 'n berg in die gebied gesien. Hy sê polisielede van die Onwettige Mynbouspan is na die toneel gestuur:
Embed this episode
NOW PLAYING
Ses onwettige myners in Mpumalanga vermoor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.