EPISODE · May 26, 2016 · 2 MIN
SHAPIRO PRAAT OOR AAP-SPOTPRENT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die sosiale media gons oor 'n spotprent van Jonathan Shapiro, waar hy die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, as 'n aap uitbeeld. Shapiro, beter bekend as Zapiro, het groot kritiek oor dié spotprent ontvang, met sommige individue wat dit as rassisties beskou. Shapiro het met Jean Esterhuizen gepraat oor die reaksie op sy spotprent. Hy sê die publiek verstaan verkeerd wat hy oor President Jacob Zuma en Shaun Abrahams se verhouding wou uitbeeld.
NOW PLAYING
SHAPIRO PRAAT OOR AAP-SPOTPRENT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m