SIRIESE REGERING LOODS AANVALLE episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2017 · 5 MIN

SIRIESE REGERING LOODS AANVALLE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Siriese regering het gister (Maandag 10 Julie 2017) aanvalle op die suidelike provinsie van Sweida geloods. Dit is egter nie duidelik of die aanvalle teen rebellegroepe of Islamitiese Staat-vegters gemik was nie. Die aanvalle kom na 'n skietstilstand Sondag geimplementeer is, op die vooraand van vredesamesprekings in Geneve, Switserland. Die politieke ontleder van die Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood, blameer die burgeroorlog wat in 2011 uitgebreek het op die Siriese President, Bashar al-Assad.

NOW PLAYING

SIRIESE REGERING LOODS AANVALLE

0:00 5:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 11, 2017.

What is this episode about?

Die Siriese regering het gister (Maandag 10 Julie 2017) aanvalle op die suidelike provinsie van Sweida geloods. Dit is egter nie duidelik of die aanvalle teen rebellegroepe of Islamitiese Staat-vegters gemik was nie. Die aanvalle kom na 'n...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!