EPISODE · Apr 22, 2016 · 5 MIN
SKAAPVLEIS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Noord-Kaapse skaapboer glo dat die publiek onder 'n wanindruk verkeer dat die droogte tot 'n tekort aan skaapvleis gelei het. Louw Mulder van Fraserburg is van mening die wanindruk dompel skaapboere in 'n finansiële gemors, omdat daar nie 'n tekort aan skape is nie. Hanri Wondergem het met Louw en ook met die Rooivleisprodusente Organisase gepraat om agter die kap van die byl te kom.
Embed this episode
Ready to play
SKAAPVLEIS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.