SKADE NA RAMPE IN WESKAAP BELOOP SOWAT R150 MILJOEN episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2017 · 3 MIN

SKADE NA RAMPE IN WESKAAP BELOOP SOWAT R150 MILJOEN

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Wes-Kaapse Rampbestuurowerhede sê skade weens die onlangse natuurrampe in dié provinsie word op R150 miljoen beraam. Swaar reën en 'n stormsterk wind het die afgelope twee weke verwoesting in dele van die Wes-Kaap gesaai. Daarmee saam het vernietigende brande tot groot skade en selfs lewensverlies in die Suid-Kaap gelei. Die Departement van Plaaslike Regering het gistermiddag 'n voorlegging aan die Wes-Kaapse Staande Komitee oor Plaaslike Regering gemaak oor die stand van die brande en vordering wat gemaak word met opruimingswerk. [Lynne Arendse]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 21, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

SKADE NA RAMPE IN WESKAAP BELOOP SOWAT R150 MILJOEN

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 21, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!