EPISODE · Oct 21, 2016 · 4 MIN
SKOENLAPPER TSWALU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Het jy geweet: daar is meer skoenlappersoorte in die Tswalu Kalahari Wildreservaat as in die hele Brittanje? Die inligting is bekend gemaak by die sewende Oppenheimer De Beers-groep Navorsingsberaad in Johannesburg. Hanri Wondergem was daar en het by Reinier Terblanche, verbonde aan die departement bewarings-ekologie aan die Universiteit Stellenbosch oor sy navorsing gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
SKOENLAPPER TSWALU
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.