Skulddagvaardigings daal effe in SA episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN

Skulddagvaardigings daal effe in SA

from Nuus · host Kosmos 94.1

Statistiek Suid-Afrika sê siviele skulddagvaardings het tussen April en Junie met 0,8-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Skuldvonnisse het egter met 9,9-persent toegeneem. Vhonani Kwinda van Statistiek SA sê die syfers dui aan hoewel minder nuwe skulddagvaardings uitgereik is, het meer skuldsake tot hofvonnisse gelei met die betrokke bedrae wat aansienlik hoër was:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 21, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Skulddagvaardigings daal effe in SA

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 21, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!