Skuldkrisis in huishoudings gaan oor meer as net geld episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2026 · 0 MIN

Skuldkrisis in huishoudings gaan oor meer as net geld

from Nuus · host Kosmos 94.1

Bestuurskenner Pius Dunaiski sê Namibië se huishoudelike skuldkrisis is skrikwekkend, en het teen die einde van 2025 sowat 78 miljard Namibiese dollar bereik. Hy sê baie Namibiërs neem verskeie lenings uit om basiese behoeftes te dek. Dit kom terwyl Suid-Afrika 'n waarskuwing uitgereik het, met skuldberadingsaansoekers wat gemiddeld 64 persent van hul netto salaris gebruik om skuld te diens en byna nege kredietooreenkomste het. Dunaiski het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Skuldkrisis in huishoudings gaan oor meer as net geld

0:00 0:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 27, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!