Skip to content
SLAGOFFERS VAN SEKSUELE MISDRYWE PRAAT OOR HUL ONTBERINGS - VIR DIE EERSTE KEER episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2017 · 7 MIN

SLAGOFFERS VAN SEKSUELE MISDRYWE PRAAT OOR HUL ONTBERINGS - VIR DIE EERSTE KEER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Sal slagoffers van seksuele misdrywe dit oorweeg om sake aanhangig te maak teen oortreders wat hulle meer as 2 dekades gelede misbruik het? Dit is die vraag nadat die hooggeregshof Artikel 18 van die Strafproseswet ongrondwetlik verklaar het. Dit beteken dat die verjaringsperiode van 20 jaar vir seksuele misdrywe, opgehef moet word. Monitor is gisteroggend oorval deur luisteraars wat hulle stories van molestering en verkragting vertel het. Hulle het hul ervaring met Hanri Wondergem gedeel. Ons waarsku dat van die volgende bydraes grafiese beskrywings bevat wat sensitiewe luisteraars, asook kinders kan ontstel weens die seksuele aard daarvan. Die stemme van die slagoffers is vermom om hulle identiteit te beskerm.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 21, 2017

Embed this episode

Ready to play

SLAGOFFERS VAN SEKSUELE MISDRYWE PRAAT OOR HUL ONTBERINGS - VIR DIE EERSTE KEER

0:00 7:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 21, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!