EPISODE · Jun 19, 2017 · 2 MIN
SLOERSTAKING BY LYKSHUISE: DIE JONGSTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Moslem Prokureurs Vereniging het 'n interdik in die Johannesburgse Hooggeregshof verkry wat die Departement van Gesondheid dwing om n nadoodse ondersoek op die liggaam van 'n Moslem man uit te voer. Liggame hoop op in Gautengse lykshuise sedert forensiese assistente meer as 'n week gelede met 'n sloerstaking begin het. [Nicolene de Wee]
NOW PLAYING
SLOERSTAKING BY LYKSHUISE: DIE JONGSTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m