EPISODE · Sep 8, 2016 · 6 MIN
SLUIPMOORD VERWOERD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Vandag, presies 50 jaar gelede, op 6 September 1966 is dr Hendrik Verwoerd in 'n sluipmoord dood. Verwoerd was toe die eerste minister van Suid-Afrika. Sy premierskap word gekenmerk deur spoedige ekonomiese groei aan die een kant. Maar hy word ook gereeld as die argitek van die Apartheidstelsel beskou. Hanri Wondergem het die bydrae saamgestel.
Embed this episode
NOW PLAYING
SLUIPMOORD VERWOERD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.