SME's kla oor burokratiese rompslomp episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN

SME's kla oor burokratiese rompslomp

from Nuus · host Kosmos 94.1

‘n Voormalige burgemeester van Windhoek, Sadé Gawanas, het ‘n inligtingsessie vir klein- en mediumgrootte ondernemings gehou by die Khomas-streeksraad. Die LPM-lid, self 'n entrepreneur, het haar ontevredenheid uitgespreek oor die burokratiese rompslomp wat klein ondernemings ondervind. Baie van die entrepreneurs het hulle misnoeë oor die Ontwikkelingsbank van Namibië uitgespreek en so ook vele regeringsprojekte vir klein besighede. Gawanas is aan die woord.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

SME's kla oor burokratiese rompslomp

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 2, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!