EPISODE · Aug 11, 2016 · 3 MIN
SO LONG MARIANNE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die wêreld-bekende sanger en skrywer, Leonard Cohen, se hartroerende laaste brief aan Marianne Ihlen op haar sterwensbed, het menige harte geroer en wye reaksie ontlok. 'n Joernalis van die Mail and Guardian, Suzanne Moore, sê in haar artikel Cohen het 'n baie skaars ding reggekry: om met klaarheid en helderheid oor die dood te praat. Marlinée Fouché het meer hieroor...
NOW PLAYING
SO LONG MARIANNE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m