EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN
So lyk die kanale vir besighede in die plaaslike olie en gas inhoudsbeleid
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die kabinet het die Nasionale Stroom-op Petroleum Plaaslike Inhoudbeleid goedgekeur. Daar is vereistes vir Namibiese maatskappye om te kwalifiseer om deel te neem aan tenders wat insluit dat die maatskappy moet ten minste 51 persent Namibiese aandeelhouding het waarvan ten minste 30 persent voorheen benadeelde Namibiërs is. Die maatskappy se hoofkantoor moet in die land geleë wees en alle strukture, insluitend gesamentlike ondernemings word toegelaat. Die beleid skep gestruktureerde, afgebakende kanale vir binnelandse besighede. Yanna Smith het meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
So lyk die kanale vir besighede in die plaaslike olie en gas inhoudsbeleid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.