SOEKTOG NA MYBURGH AFGESKAAL episode artwork

EPISODE · Jun 17, 2016 · 1 MIN

SOEKTOG NA MYBURGH AFGESKAAL

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die soektog na die vermiste Annatjie Myburgh is afgeskaal, maar NIE afgelas nie. Dit is die versekering wat Albert Gryvenstein, die operasionele bestuurder van Bossies Community Justice, 'n private veiligheidsprojek in Mbombela, gegee het. Hanri Wondergem het met hom gepraat oor die soektog ma Myburgh, wat Woensdag spoorloos verdwyn het nadat sy by haar kleinhoewe in Curlewis, naby Witrivier in Mpumalanga werk toe vertrek het. Hanri Wondergem het met Gryvenstein, wat direk by die soektog betrokke is, gepraat.Gryvenstein vra dat enige iemand wat inligting het wat kan help om vir Myburgh op te spoor hom direk skakel by 082 567 5212.

NOW PLAYING

SOEKTOG NA MYBURGH AFGESKAAL

0:00 1:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 17, 2016.

What is this episode about?

Die soektog na die vermiste Annatjie Myburgh is afgeskaal, maar NIE afgelas nie. Dit is die versekering wat Albert Gryvenstein, die operasionele bestuurder van Bossies Community Justice, 'n private veiligheidsprojek in Mbombela, gegee het. Hanri...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!