EPISODE · Jun 10, 2026 · 0 MIN
Soektog op tou ná massaskietery in Joburg
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Gautengse polisie het met 'n soektog begin na verdagtes betrokke by Dinsdagaand se massaskietvoorval in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland in die ooste van Johannesburg. Twaalf mense is dood en minstens nege beseer. Meer as tien aanvallers is blykbaar vanuit 'n wit Toyota Quantum naby 'n vulstasie afgelaai. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle het op verskeie plekke losgebrand voor hulle van die toneel gevlug het:
Embed this episode
NOW PLAYING
Soektog op tou ná massaskietery in Joburg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.