EPISODE · Jun 30, 2026 · 0 MIN
Sokker: DRK gretig om Engeland te takel
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die voorspeler van die DRK, Yoane Wissa, sê hulle kan nie wag vir hulle Wêreldbeker-ronde van 32-kragmeting môre met Engeland nie. Die Luiperds het deur 13 kwalifiserende wedstryde, 'n kwarantyn-tydperk weens 'n Ebola-uitbreking en die onbestendigheid in hulle land oorkom. Die DRK neem die eerste keer in 52 jaar aan die toernooi deel. Wissa sê hulle het die uitspeelronde op meriete gehaal:
Embed this episode
NOW PLAYING
Sokker: DRK gretig om Engeland te takel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.