Soldaat HUIS episode artwork

EPISODE · Sep 6, 2016 · 2 MIN

Soldaat HUIS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Soldate van die 10 Suid-Afrikaanse Infanterie bataljon, wat tans in Ladybrand in die Vrystaat gestasioneer is, het onlangs self 'n huis ontwerp en gebou om vir 'n 106 jarige man en sy 84 jarige vrou te gee. Tydens 'n besoek aan die plaaslike gemeenskap het hulle gesien onder watter moeilike omstandighede, die Mosenya egpaar bly. Die bevelvoerder van die eenheid, Luitenant Kol Tienie Slabber sê die soldate het tussendeur hulle grenspatrollies en ander werk, geld onder mekaar ingesamel vir die huis

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 6, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

Soldaat HUIS

0:00 2:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 6, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!