EPISODE · Jul 4, 2017 · 7 MIN
SONY GAAN WEER PLATE VERVAARDIG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Agt en twintig jaar na die Sony-maatskappy langspeelplate as verouderd en omslagtig beskryf het, gaan hulle weer die plate vervaardig. Sony sê die gewildheid van viniel neem toe en hulle het dus besluit om weer die plate te druk. Die aanleg is in Tokyo in Japan geleë. Justin Kennerley het by die musiekkenner, Deon Maas gaan hoor waarom viniel weer so gewild is.
NOW PLAYING
SONY GAAN WEER PLATE VERVAARDIG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m